Unbiased Three Sisters Reviews
1 Review from SA-Venues.com travellers about this Upper Karoo destination. Learn about Three Sisters from other travellers.
Verified review
Daar is darem ’n klomp vriendelike mense op die platteland! Tydens ’n reis na Botswana het my Cruiser se verkoelerpyp by Drie Susters gebars, net toe ons by die vulstasie stilhou. Die pyp wat gebars het, was op ’n moeilike plek onder die kragstuur-pomp. Ons het gebruik gemaak van ’n leë werkswinkel aan die agterkant van die vulstasie, maar gou agtergekom dat ons in die moeilikheid is omdat ons nie ’n vervanging-pyp gehad het nie. En ons was aan die begin van ’n 6000-kilometer toer! Binne ’n paar minute het van die plaaslike inwoners nadergestaan en binne nog ’n oomblik is ’n meganikus wat betrokke is by ’n padkonstruksie-maatskappy geskakel om te kom help. Hy het opgedaag met ’n hand vol waterpype en sommer, spontaan, ingeklim en die kragstuur-pomp verwyder en die pyp met kundigheid vervang. “Ons ry net Cruisers, oom, ons het altyd parte.” Sy foon het kort-kort gelui want hy het ’n afspraak gehad met sy meisie. ’n Vreemde man het ses bottels vriesmiddel-water aan my gegee, heeltemal gratis. En soos dit ’n stadsjapie betaam het ons sy naam afgeskryf en dit gedurende die lang toer weer verloor, wat ’n jammerte. Baie dankie aan die jongman wat sy hulp onbaatsugtig en spontaan aangebied het en die res van die pype aan ons oorhandig het “net ingeval.” Danie Pienaar Strand
Danie Pienaar (Strand)
Three Sisters as a destination
Staying Overnight
Travalia Guest Farm
At Travalia Guest Farm we are proud of our clean and comfortable overnight room only accommodation. Each spacious room is equipped with an air co...
Why book with SA-Venues.com
- Your card is safe with us; strictest card verification in the industry and we don't store card numbers.
- No airy fairy service fees; you save!
- We care. Service with integrity.
- Multiple payment methods:
credit card, SID instant EFT, bank transfer. - All Three Sisters property owners / managers are verified (our experience protects you from online fraud).
- Secure your booking
Destinations
- By Province
-
Search
Search our comprehensive (and still growing) list of destinations whilst visiting our beautiful country.
Destination Three Sisters
- By type in Three Sisters
- Three Sisters Accommodation
- Three Sisters Guest Houses
- Destinations near Three Sisters
- Brandvlei, Britstown, Calvinia, Carnarvon, Colesberg, De Aar, Fraserburg, Gariep Dam, Hanover, Hopetown, Loxton, Middelpos, Nieuwoudtville, Noupoort, Prieska, Richmond, Sutherland, Three Sisters, Vanderkloof, Victoria West, Vosburg
- Resources for tourists
- About Three Sisters
- Things To Do
- Attractions
- Reviews