Showing 12 reviews (ordered by date of stay, most recent appearing first).
Verified review
Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Kleinplasie in Calvinia! Die verblyf was skoon, netjies en baie gerieflik. Die rustige atmosfeer en vriendelike gasvryheid het dit onvergeetlik gemaak. Sal beslis weer hier bly!
December 2025
Cathy J. (n/a)
Verified review
Baie lekker op die plaas wat basies teen die dorp geleë is. Die aardbewing beleef, sal die plek nooit vergeet nie.
December 2025
Riete D. (n/a)
Verified review
Vriendelike behulpsame dame. Geriewe fantasties. Sal weer oorstop by Kleinplasie.
December 2024
Pierre B. (n/a)
Verified review
Pragtige skoon plekkie met alles wat jy nodig het om 'n paar dae te bly. Wat 'n pragtige skoon plekkie. Ons het baie lekker daar gebly en sal dit beslis aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang.
December 2024
Sonja W. (n/a)
Verified review
Fantastic. Absolutely pleasant to stay overnight on your way from CT to the Kgalagadi. Petro and André are great hosts; one can feel all their positive energy
December 2024
Bee L. (n/a)
Verified review
n Goeie nagrus in die mooie Karoo. Kleinplasie gastehuis is perfek vir oornagstop, n beeldskone omgewing en vriendelike eienaar.
November 2024
Heliza L. (n/a)
Verified review
Rustig en stil, geen pad geraas. Dit was gerieflik en alles was daar om vir een nag te kan oorbly op my reis na Upington. Ontvangs was vriendelik.
November 2024
Phillip C. (n/a)
Verified review
Very quiet farm stay. Ideal stopover for camping. Safe and secure. Clean ablutions
November 2024
Anita L. (n/a)
Verified review
Baie rustig met al die diere wat ook kom inloer het. Awesome. Baie lekker gewees, net jammer dit was 'n stop en go.
October 2024
Capie C. (n/a)
Verified review
Thank you for the great service. Comfortable stay with all the necessary amenities for our two-night stay. I especially really appreciated the decent barbecue area.
September 2024
Pierre K. (n/a)
Verified review
No hot water. No toilet paper. No soap. Unfriendly host. Dirty bed. Dirty room. Not pleasant at all
September 2022
fiona s. (Johannesburg)
Verified review
A fabulous B&B in a wonderful location. Very friendly people and we loved our stay. Only was too short.
May 2018
Hermann (Pretoria)
To maintain the integrity of our reviews and ensure they are from legitimate guests who have actually stayed at our properties, only guests who have booked and paid for their stay via SA-Venues.com may submit a review.
SA-Venues.com® has been assisting travellers with their South Africa travel plans since 1999, and is the largest, independent online travel guide for South Africa available in both English and German.
SA-Venues.com © 1999-2025. All Rights Reserved. Find and book hotels and accommodation in South Africa. Sitemap